Sefanja 1:6

Sefanja 1:6 DB

Dit geld ook die mense wat Hom eens op ’n tyd getrou gedien het, maar dit nie meer doen nie. Hulle wil ook nie meer hê Hy moet hulle lei nie. Hulle vra ook nie meer die Here se raad as hulle dit nodig het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 1:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid