Hooglied 7:10-12

Hooglied 7:10-12 DB

Ek behoort aan my liefling wat na my smag en verlang. Kom, my liefling, kom ons gaan loop in die veld en oornag in die dorp. Vroegoggend besoek ons die wingerd en kyk of die bome al bot en die granaatboom se bloeisels al blom. Daar sal ek jou dan al my liefde wil gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 7:10-12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid