Romeine 6:5-6

Romeine 6:5-6 DB

Omdat ons saam met Jesus aan die kruis doodgegaan het, sal ons beslis saam met Hom oor die dood triomfeer. Ons weet mos dat daardie sondige mens wat ons eenmaal was, kant en klaar saam met Jesus gekruisig is.

Video vir Romeine 6:5-6

Versbeeld vir Romeine 6:5-6

Romeine 6:5-6 - Omdat ons saam met Jesus aan die kruis doodgegaan het, sal ons beslis saam met Hom oor die dood triomfeer. Ons weet mos dat daardie sondige mens wat ons eenmaal was, kant en klaar saam met Jesus gekruisig is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 6:5-6