Psalms 62:10

Psalms 62:10 DB

Hoor nou wat ek sê: mense beteken niks. Op mense kan jy nooit vertrou nie. Hulle is onbetroubaar. As julle hulle weeg, sien jy hulle is niks. Selfs al span hulle kragte saam, beteken hulle minder as niks.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 62:10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid