Kom kyk wat die Here alles op die aarde doen. Dit is verstommend. Hy maak oral ’n einde aan die bakleiery tussen mense. Die wapens waarmee mense oorlog maak, vernietig Hy met vuur. Wees stil en weet Ek is God. Ek regeer oor nasies, oor die hele aarde. Elke mens sal erken dat Ek die belangrikste is. Niks en niemand is en kan so belangrik wees soos Ek nie.
Lees Psalms 46
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 46:9-11
6 Days
We all have a common denominator. We will die. I will die. You will die. Death will defeat you. You won’t be able to dodge it, sidestep it, trick it or make it disappear. But then there is Jesus, the man who defeated the grave. Jesus stood toe to toe with the grave and defeated death. When Jesus talks, the grave speaks.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's