Psalms 44:21-22

Psalms 44:21-22 DB

God weet mos as ons Hom skielik nie meer dien nie. Hy sal vinnig agterkom as ons by vreemde afgode hulp gaan vra. Hy weet wat mense in die geheim dink en doen. Sou Hy nie agterkom wat ons doen nie?

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid