Psalms 42:2
Psalms 42:2 DB
Soos ’n bokkie in die woestyn wat dors is vir water, so het ek ’n vurige verlange om by U te wees, God! Net soos ’n bokkie sonder water doodgaan, gaan ek dood as ek nie by U is nie.