PSALMS 42:2
PSALMS 42:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek verlang na U, o God, soos 'n wildsbok verlang na strome water.
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God.
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:2 Die Boodskap (DB)
Soos ’n bokkie in die woestyn wat dors is vir water, so het ek ’n vurige verlange om by U te wees, God! Net soos ’n bokkie sonder water doodgaan, gaan ek dood as ek nie by U is nie.
Deel
Lees PSALMS 42