U beskerm hulle teen almal wat slegte planne teen hulle uitdink. U pas hulle op. Geen skinderstorie kan hulle seermaak nie. Julle moet die Here saam met my kom prys, want Hy het my met sy groot liefde toegevou. Hy beskerm my. Op ’n wonderlike manier het Hy my opgepas toe ek in die moeilikheid was.
Lees Psalms 31
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 31:21-22
10 dae
Carolyn Larsen wil jou daagliks herinner aan die wonderlikste geskenk denkbaar: die wete dat God jou liefhet. Laat jouself elke dag bemoedig word deur sy onvoorwaardelik liefde en ewige nabyheid. Hierdie 10 kort en inspirerende oordenkings is geneem uit MINI-OORDENKINGS VIR VROUE.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's