Psalms 23:4

Psalms 23:4 DB

Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie, sal ek nie bang wees dat probleme my onderkry nie, want U is altyd by my. Dit troos my dat U my lei en beskerm. U laat my veilig voel.

Versbeelde vir Psalms 23:4

Psalms 23:4 - Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie,
sal ek nie bang wees dat probleme my onderkry nie,
want U is altyd by my.
Dit troos my dat U my lei en beskerm. U laat my veilig voel.Psalms 23:4 - Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie,

Dit troos my dat U my lei en beskerm. U laat my veilig voel.