Psalms 20:7

Psalms 20:7 DB

Een ding weet ek nou. Die Here sal die persoon wat Hy koning maak, ook ’n oorwinnaar maak. Hy sal sy gebede beantwoord vanuit sy woonplek. Omdat die Here so sterk is, sal die Here hom altyd laat wen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 20:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid