As jy opkyk na die hemel, sien jy hoe die ruimtes daar bo God se grootheid uitstraal. Sy eer is oral in die lug opgeteken. In die blou hemelruim sien jy wat Hy alles met sy eie hande gemaak het. Alles wat Hy gemaak het, vertel hoe belangrik Hy is. Dis of die een dag met die volgende dag praat en die een nag vir die volgende nag fluister. Hulle dra die boodskap van God se eer en grootheid verder en verder oor.
Lees Psalms 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 19:2-3
4 dae
Stemme is oral om ons, en elkeen soek ons aandag. Daagliks word ons gekonfronteer met baie verskillende stemme, asook die keuse, na wat se stem luister ek vandag? In hierdie tyd van toewyding gaan ons kyk hoe om die stem van God beter te hoor!
5 Days
Marriage comes with great joys and great challenges. One of the reasons for the challenges is because we have lost sight of the Biblical purpose of marriage. We have removed God and defined marriage in terms of happiness. But marriage exists to glorify God by expanding His reach throughout the world. In this five-day reading plan, Dr. Tony Evans takes you on a journey of kingdom marriage.
7 Days
Taken from his New York Times bestselling book "Crazy Love," Francis Chan delves deep into God's amazingly crazy love for us, and what our appropriate response to such a love should look like. But he doesn't stop there, challenging us to reflect on God's greatness and the huge difference between His eternal majesty and our temporary lives here on earth.
7 dae
Depressie raak wêreldwyd ’n geskatte 300 miljoen mense. As jy een van hulle is, is daar heelwat wat jy kan doen om ’n verskil in jou gemoed te maak. En die heel belangrikste is om jou gevoelens voor God te gaan neerlê. Hierdie 7 oordenkings, saamgestel uit SOOS APPELS VAN GOUD deur Dr. Michael Mol en Dalene Reyburn, bied daaglikse pitkos en praktiese riglyne.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's