Psalms 116:1-2

Psalms 116:1-2 DB

Ek het die Here baie lief. Hy help my as ek Hom baie mooi vra. Hy het mooi na my geluister. Daarom sal ek tot Hom bid so lank as wat ek lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 116:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid