Die Here doen baie groot dinge, dit laat jou so klein voel. Elkeen wat opgewonde is oor wat Hy doen, sal aanmekaar daarvan praat en dink.
Lees Psalms 111
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 111:2
5 dae
Hierdie 5-dag-leesplan sal lesers herinner dat God altyd naby hulle is, en wil hulle aanmoedig om Hom in gebed te soek. Elke dag bevat gedagtes oor God se teenwoordigheid in hul alledaagse lewe, en eindig met ’n gebed. Die inhoud van hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se boek, “God is naby jou - 90 dae van bemoediging."
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's