Sê vir die Here baie dankie met al julle liedere, want Hy is goed. Ja, Hy het sy kinders altyd lief!
Lees Psalms 107
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 107:1
5 Days
Enjoy God’s Word through the lense of thankfulness. The devotionals in this five day reading plan all stem from commentary by Dr. Tony Evans found in the CSB Tony Evans Bible Commentary.
7 dae
Dié groeiplan sal jou help om God in die hier en nou te beleef. Om sy teenwoordigheid bewustelik aan te voel. Dit sal jou opnuut bewus maak van hierdie waarheid: God is hier, God is vir jou, God is naby jou. Jy kan God in die alledaagse beleef, want God neem jou aan jou hand, en God wil met jou dans! Daarom sal jy oukei wees.
7 Dae
Ons leer vir God in die Bybel en ook in die skepping ken. Hy is die ewige, almagtige, alomteenwoordige, onsienlike, onbegryplike, soewereine, genadige, heilige, liefdevolle, alwyse, alwetende, getroue God. Hy is die Redder, Verlosser, Oorwinnaar, Bevryder en Skeppergod. Ken jy Hom regtig?
Staan ’n slag stil by dankbaarheid ... Blydskap word op die fondament van gebed en dankbaarheid gebou. Dié dankbaarheid kom uit die wete dat God in beheer van jou lewe is en dat jy Hom vertrou. Jy kan vertrou dat Hy weet wat vandag gebeur en dat Hy ook weet wat die toekoms inhou. Hy het alles onder beheer. Laat danksegging elke dag uit jou hart vloei. Dit bring vreugde na jou gees en inspireer almal om jou om alles raak te sien wat God vir hulle doen.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!