Psalms 106:5-6

Psalms 106:5-6 DB

sodat ek kan sien hoe almal wat U uitgekies het, oorloop van geluk. Ek wil bly wees saam met al u kinders. Ek wil feesvier saam met elkeen wat aan U behoort. Ons het baie verkeerde dinge gedoen, nes ons voorgeslagte. Ons het nie op die regte pad gestap nie. Ons het U elke keer in die steek gelaat.