Prys die Here! Bid tot Hom! Vertel vir almal op aarde wat die Here gedoen het. Sing liedere, maak die Here se Naam groot. Jubel oor al die groot dinge wat Hy elke dag doen. Bring lof en eer aan die Here se heilige Naam. Wees bly, almal wat daarna smag om by die Here te wees. Vra vir die Here om heeltyd by julle te wees met sy groot krag. Kruip by Hom weg. Moenie dat daar ’n dag verbygaan dat julle nie naby Hom is nie. Dink aan al die groot wonderwerke wat die Here gedoen het. Onthou sy magtige dade, hoe Hy mense in nood uitgered het. Julle is deel van die nageslag van Abraham, die kneg van die Here. Julle behoort aan Jakob wat deur die Here uitgekies is.
Lees Psalms 105
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 105:1-6
7 Days
This seven-day plan outlines simple habits that lead to a life of gratitude. Whether it's training our tongue to say thanks or learning daily habits to increase gratefulness, this plan will boost your awareness of the goodness around you and help you live a life of gratitude.
30 Days
A treasure principal of faith lies within this 30 day devotional, "The Heartbeat of God." Each day begins with a declaration of praise using these words, "O God, You are...". Then, an unfolding of His character and attributes begins (for example: "O God, You are Good"). These scripture-filled devotional prayers guide the reader into a practice of lifting up God's Name, which results in a deeper understanding of His intentional "heartbeat" of love for His people.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's