Psalms 101:8

Psalms 101:8 DB

Daar sal nie een dag verbygaan dat ek nie slegte mense die stryd sal aansê nie. Ek sal nie ophou tot hulle almal aan die pen gery het nie.