Filippense 2:20-21

Filippense 2:20-21 DB

Ek kan aan niemand anders dink wat soveel vir julle omgee as hy nie. Al die ander is so besig met hulle eie dinge dat wat Jesus Christus wil hê vir hulle van minder belang is.