Numeri 35:32

Numeri 35:32 DB

Iemand wat per ongeluk iemand anders doodgemaak het en na ’n toevlugstad toe gestuur is, kan ook nie geld betaal om homself los te koop nie. Die persoon moet in die toevlugstad bly tot die dood van die hoëpriester.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid