Matteus 14:15

Matteus 14:15 DB

Later, toe dit aand word, het die dissipels bekommerd geraak. Hulle het vir Jesus kom sê: “Ons is hier op ’n verlate plek en dit word al donker. Stuur die mense terug na hulle huise toe sodat hulle kan gaan eet.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 14:15