Matteus 12:14
Matteus 12:14 DB
Die Fariseërs is daar weg, omgekrap omdat Jesus hulle hokgeslaan het. Daarom het hulle allerhande planne uitgewerk om van Hom ontslae te raak.