Levitikus 22:3

Levitikus 22:3 DB

Moses moes vir hulle sê: “Enigeen onder julle of julle kinders wat met die offers werk wat die Israeliete vir die Here bring terwyl hy nie reg is daarvoor nie, sal uit sy werk weggevat word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 22:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid