Levitikus 21:1

Levitikus 21:1 DB

Die Here het vir Moses gesê dat hy vir die mense uit Aäron se familie wat vir Hom by die tent werk, moet waarsku. “Hulle moet nie hulleself onbruikbaar vir hulle werk maak en aan iemand uit die volk wat dood is, se lyk vat nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 21:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid