Levitikus 11:44

Levitikus 11:44 DB

Ek is die Here, Ek is julle God. Julle moet aan My getrou bly. Julle moet julleself vir My gee en lewe soos mense wat aan die grote God behoort. Moenie julleself vir My onaanvaarbaar maak en iets gaan eet wat op die grond rondkruip nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 11:44

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid