Klaagliedere 4:11

Klaagliedere 4:11 DB

Die Here het sy woede laat uitwoed. Hy het alles waaroor Hy kwaad was, laat uitkom. Hy het die vuur van sy woede teen Jerusalem laat losbrand. Hy het die stad tot op sy fondamente verwoes.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid