Ek is die man wat ervaar het hoe seer dit is as die Here jou slaan omdat Hy vir jou kwaad is. Hy het my weggejaag na ’n baie donker plek toe. Hy het nie opgehou om my te slaan nie. Hy het my skouers laat hang en my knieë laat knak. Hy het my met swaarkry en lyding in ’n hoek vasgedruk. Hy laat my voel asof ek wil doodgaan. Dis of ek al klaar dood is. Hy het my toegesluit. Hy het my met swaar kettings geboei sodat ek nie kan uitkom nie. Hy luister nie eens wanneer ek bid nie, al roep ek ook hoe hard. Hy maak my paaie met groot klippe toe sodat ek langs ompaaie moet loop.
Lees Klaagliedere 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Klaagliedere 3:1-9
5 Days
Pain. Sorrow. Anxiety. Anger. Relief. Numbness. Fear. Joy. The emotions that we feel when going through the grieving process are numerous. In this five-day devotional journey, we'll explore some of the every-day practicalities involved in the grieving process, all while helping to see God as present in a time where that may not be easy to see and feel.
6 dae
Klaagliedere is die "klaagmuur" van die Bybel, 'n versameling bedroefde gedigte wat by Jerusalem se begrafnis gelees word terwyl dit in die as gelê het nadat dit omvergewerp is. Reis daagliks deur Klaagliedere terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
20 Days
It is our hope and prayer that the devotionals that follow will warm your heart and lift your spirit as they lead you to lean on the Lord, our Shepherd and our Guide through the valley of grief.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's