Josua 5:9
Josua 5:9 DB
Toe sê die Here vir Josua: “Vandag bevry Ek julle van die vernedering wat julle beleef het as slawe in Egipte.” Daarom is die plek Gilgal genoem, die naam wat dit nog steeds het.