Joël 2:3

Joël 2:3 DB

Dit is of hulle soos ’n vuur alles voor en agter hulle sal verbrand. Voor hulle lyk die land soos die tuin van Eden, maar wanneer hulle daardeur getrek het, lyk dit net soos ’n woestyn sonder enige lewe. Niks of niemand kan voor hulle wegvlug nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 2:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid