Johannes 8:41

Johannes 8:41 DB

“Maar julle tree presies op soos julle regte pa sou optree,” sê Jesus. Hulle snap toe waarop Jesus eintlik sinspeel: “Ons is g’n buite-egtelike kinders nie! Ons het net een Vader en dit is God self.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 8:41

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid