Jesaja 61:10

Jesaja 61:10 DB

Ek is baie bly oor wat die Here gedoen het. Ek is vol vreugde omdat Hy my gered het. Hy het my soos ’n bruidegom met ’n kroon op sy kop gemaak. Ek is soos ’n bruid wat met juwele versier is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 61:10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid