Jesaja 22:22
Jesaja 22:22 DB
Ek sal vir hom die belangrikste posisie in die paleis gee. Hy sal net onder die koning wees en daarom sal hy die sleutels van die paleis dra. Hy sal oop- en toesluit waar hy wil en niemand sal hom kan teëgaan nie.