Jesaja 22:22
Jesaja 22:22 AFR20
Ek sal die sleutel van die huis van Dawid op sy skouer plaas. Hy sal oopmaak, en niemand sal toesluit nie; hy sal toesluit, en niemand sal oopmaak nie.