Dan sal die Here Homself aan die Egiptenaars bekendmaak. Hulle sal Hom leer ken en Hom aanbid deur vir Hom diereoffers en graanoffers te bring. Hulle sal beloftes aan die Here maak en dit nakom.
Lees Jesaja 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 19:21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's