Toe Henog 65 was, is sy seun Metusalag gebore. Henog het sy hele lewe lank baie naby aan God geleef. Na die geboorte van Metusalag het hy nog 300 jaar geleef en ook nog ander seuns en dogters gehad. Henog se ouderdom was dus 365 jaar. Henog het baie naby aan God geleef, so naby dat hy op ’n dag net nie meer daar was nie. Hy was weg, want God het hom kom haal.
Lees Genesis 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 5:21-24
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's