Genesis 21:14

Genesis 21:14 DB

Die volgende dag is Hagar en Ismael toe daar weg. Vroegoggend het Abraham ’n klompie broodrolletjies gepak en ’n watersak volgemaak. Hy het alles op Hagar se rug gesit, hulle gegroet en weggestuur. Hy het gesien hoe hulle in die verte verdwyn. Hagar het in die Bersebawoestyn rondgedwaal.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid