Eksodus 9:31-32

Eksodus 9:31-32 DB

Die hele vlas- en garsoes is weggeslaan. Die gars was al in die aar en die vlas het net mooi begin uitstoot. Die koring en die hawer is darem nie vernietig nie omdat dit eers later moes opkom.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid