Toe Mordegai hoor van alles wat gebeur het, was hy baie hartseer en ontsteld. Hy het begrafnisklere aangetrek en al huilend deur die stad geloop, tot by die ingang van die paleis. Daar het hy bly staan, want volgens die reël kon niemand met begrafnisklere aan daar ingaan nie. Toe die nuus van die koning se opdrag in die provinsies bekend geword het, het die Jode begin treur. Hulle het gevas en gehuil en gekla en baie het met begrafnisklere rondgeloop. Toe koningin Ester se kamerpersoneel en paleisbeamptes vir haar van Mordegai kom vertel, was sy baie omgekrap. Sy het vir hom ander klere gestuur om in die plek van sy begrafnisklere aan trek, maar hy wou nie.
Lees Ester 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Ester 4:1-4
3 Days
The plan hopes to highlight God’s heart for the down-trodden, underprivileged, victims of abuse and discrimination. The study hopes to challenge people to stop dignifying discrimination and to recognize attitudes and practices that are oppressive and contribute towards restoring people’s God-given dignity.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's