Deuteronomium 7:25-26

Deuteronomium 7:25-26 DB

Al die beelde van hulle gode moet jy in die vuur gooi. En die goud en silwer waarvan daardie beelde gemaak is, moet jy nie vir jou vat nie. As jy dit doen, kan dit jou verlei om daardie gode te aanbid. Afgode is vir die Here ’n skande. Hy haat hulle; daarom moet jy hulle ook haat. Jy moenie eens iets van ’n afgod in jou huis inbring nie, want dit kan jou lewe verwoes. Vernietig dit.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid