Handelinge 15:28-29

Handelinge 15:28-29 DB

Die Heilige Gees en ons het saam besluit dat julle julle nie hoef te laat besny nie. Al wat ons van julle vra, is om die volgende voorskrifte na te kom: Moenie kos eet wat aan die afgode geoffer is nie. Moenie bloed drink of vleis eet van enige dier wat verwurg is nie. Moenie julle skuldig maak aan enige vorm van seksuele losbandigheid nie. As julle hierdie voorskrifte gehoorsaam, doen julle goed. Beste wense.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 15:28-29

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid