Handelinge 12:12

Handelinge 12:12 DB

Petrus het vinnig na die huis van Maria, die ma van Johannes Markus, gestap. ’n Groot groep gelowiges het daar saamgebid.