2 Johannes 1:1

2 Johannes 1:1 DB

Van die oudste, julle geestelike leier. Hierdie brief is vir die gemeente, die uitverkore vrou en haar kinders. Ek het julle regtig lief soos ’n Christen iemand lief behoort te hê. Dit geld nie vir my alleen nie. Almal wat God se waarheid leer ken het, het julle ook so lief.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Johannes 1:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid