2 Kronieke 25:9

2 Kronieke 25:9 DB

Amasia het hom geantwoord: “Wat stel jy dan voor moet ek doen met die klomp silwer wat ek klaar betaal het om die Israeliete te huur?” “Die Here kan u tog baie meer as dit gee!” het die man van God geantwoord.