Hou aan om vir mense uit die Skrif voor te lees en praat met hulle daaroor sodat hulle ook meer van God se boodskap kan verstaan. Moenie ophou of vergeet om die gawe te gebruik wat God jou so onverdiend gegee het nie. Dit is die gawe wat God jou gegee het toe die leiers in die gemeente hulle hande op jou gesit het omdat God mense gelei het om sulke mooi dinge oor jou te voorspel. Probeer jou bes en doen jou deel so goed jy kan sodat almal kan sien hoe jy as Christen ryper word. Maak doodseker dat jy reg lewe en ander so leer. Moenie ’n duim van hierdie pad afwyk nie. As jy op hierdie pad bly, sal nie net jy by God uitkom nie, maar ook almal wat luister na wat jy vir hulle sê.
Lees 1 Timoteus 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Timoteus 4:13-16
7 Days
Tips and advice for incorporating valuable spiritual disciplines into your life! Each day’s reading offers scriptural wisdom and practical takeaways on topics such as prayer, wisdom, rest, worship, faithfulness, and character formation. Articles were selected from the 365 articles in the NIV Lifehacks Bible.
15 Days
What does the Bible have to say about the Bible? What does an ancient book have to say to modern people? This Life.Church Bible Plan explores the role Scripture can play in our everyday lives with Bible readings that highlight how God’s Word is still His Word to us today.
15 Dae
Die eerste brief aan Timoteus verskaf praktiese aanduidings dat iemand verander is deur die evangelie-ware tekens van godsaligheid. Reis daagliks deur 1 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's