1 Samuel 19:14-15

1 Samuel 19:14-15 DB

Saul het mense gestuur om Dawid te vang, maar Mikal sê toe Dawid is siek. Saul het die manne teruggestuur om seker te maak dat Dawid daar is. Hy het vir hulle gesê: “Bring hom met bed en al. Ek wil hom doodmaak.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid