1 Samuel 15:32

1 Samuel 15:32 DB

Daarna sê Samuel: “Bring vir Agag, die koning van die Amalekiete, hier.” Agag het na hom toe gegaan. Hy was ewe vrolik en het gedink: “Ek hoef nie meer bang te wees hulle sal my doodmaak nie.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid