1 Konings 10:25
1 Konings 10:25 DB
Elkeen wat gekom het, het vir hom ’n geskenk saamgebring: allerlei goed wat van goud en silwer gemaak is, klere, wapens, speserye, perde en donkies. Dit het jaar na jaar so aangehou.