1 Johannes 4:20

1 Johannes 4:20 DB

As iemand vertel dat hy God liefhet, maar liefdeloos teenoor ’n medegelowige optree, is hy ’n regte leuenaar. Dink net: As iemand nie eens die medegelowige liefhet wat hy elke dag sien nie, hoe sal hy God kan liefhê wat hy nie eens sien nie?

Video vir 1 Johannes 4:20

Versbeeld vir 1 Johannes 4:20

1 Johannes 4:20 - As iemand vertel dat hy God liefhet, maar liefdeloos teenoor ’n medegelowige optree, is hy ’n regte leuenaar. Dink net: As iemand nie eens die medegelowige liefhet wat hy elke dag sien nie, hoe sal hy God kan liefhê wat hy nie eens sien nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Johannes 4:20