ROMEINE 5:5, 8
ROMEINE 5:5 AFR53
en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
ROMEINE 5:8 AFR53
maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.










