ROMEINE 15:7-9

ROMEINE 15:7-9 AFR53

Neem daarom mekaar aan, soos Christus ons ook aangeneem het, tot heerlikheid van God. En ek sê dat Jesus Christus 'n dienaar geword het van die besnydenis ter wille van die waaragtigheid van God, om die beloftes aan die vaders te bevestig; en dat die heidene ter wille van sy barmhartigheid God kan verheerlik, soos geskrywe is: Daarom sal ek U loof onder die nasies en tot eer van u Naam psalmsing.

Video vir ROMEINE 15:7-9

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 15:7-9